Description
By Wilropark gemeente is daar een kernwaarde wat uitstaan bo al die ander en dit is dat ons die Koninkryk van God eerste stel in alles wat ons doen. As jy opreg soek na ‘n ontmoeting met die Here en ‘n gemeenskap wat jou in daardie soektog gaan ondersteun het jy by die regte plek aangekom!