Vandag se erediens word deur Ds. Herman Matthee gelei, ons gesels saam oor Haggai 2:20-23 | 'n God wat tog kies
Ons ere dienste is elke Sondag vanaf 08:00 beskikbaar. As jy hou van wat ons doen oorweeg dit om te Subscribe en om die Video te like sodat ons meer materiaal soos hierdie kan vrystel en op hierdie manier ons geloofsfamilie kan laat groei.
Kyk uit vir ons Huisfiks Video’s wat elke Woensdag op ons kanaal beskikbaar is

Ons kerkkantoor ure is
Ma – Vry
08:00 – 13:00
Kerkkantoor nommer: 081 420 3910

Vir meer inligting oor ons gemeente, besoek gerus ons webwerf
www.ngdebruinpark.co.za

Vir dankofferbydraes volg ons snapscan skakel
https://pos.snapscan.io/qr/kjnGZW95

Video produksie in samewerking met GEHM Productions