Die Gereformeerde Kerk Bergsig in Mountain View, Pretoria sing Psalm 107:1 en 10 tydens die oggenddiens op Sondag 9 Februarie 2020 onder leiding van ds. Anton Dendam, pastor loci.