Ds. Christo van Vuuren stel ds. Frans van Dyk voor aan die Gereformeerde Kerk Hartbeespoortdam op Sondagoggend 15 Desember 2019, waarna die gemeente lidmate wat die komende week verjaar Psalm 115:8 toesing. (Die orrel wou nie voor die diens aanskakel nie.)