Die Gereformeerde Kerk Bergsig in Mountain View, Pretoria, sing Psalm 147:1 en 2 tydens die oggenddiens op Sondag 5 Januarie 2020 gelei deur ds. Anton Dednam.