Die Gereformeerde Kerk in Innesdal in die Pretoriase voorstad Rietfontein sing Psalm 40:4 ter afsluiting van die erediens op Sondag 19 Januarie 2020 onder leiding van dr. A.L.A. (Wikus) Buys.