Die Gereformeerde Kerk Innesdal in Pretoria sing Psalm 71:1, 2 en 9 tydens die oggenddiens op Sondag 6 Januarie 2019 onder leiding van ds. Frans van Dyk.