Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand sing Psalm 75:4 met orrelbegeleiding deur Ansie Wichmann tydens die bevestiging op Saterdag 18 Januarie 2020 van ds. Gerben Meijer deur sy vader, dr. Gerard Meijer, as die nuwe predikant van die gemeente.