Die Gereformeerde Kerk in Innesdal in die Pretoriase voorstad Rietfontein sing Psalm 97:6 en 7 tydens die erediens op Sondagoggend 19 Januarie 2020 onder leiding van dr. A.L.A. (Wikus) Buys.