Oorgang van Oujaar - mengsel van emosies… (Psalm 90:12-14). INSPIRASIE vir vreugde, vryheid en vervulling deur Dr. Jannie le Roux. Ons sal dit waardeer as jy asb. "Subscribe" en "Share" om meer mense te bemoedig. Dit sal goed wees as jy ook inskryf op www.inspireguroux.com om gereelde nuusbriewe oor toere, inspirasie, preke en boeke te kry. Hier sal jy ook ons besonderhede kry as jy ons BEDIENING FINANSIEEL WIL ONDERSTEUN. Baie dankie vir jou aandag!