In LEUENS WAT VROUE GLO openbaar Nancy Leigh DeMoss leuens wat algemeen voorkom in Christenvroue se lewe. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en illusies, en konfronteer dit met waarhede uit God se Woord.